Die werkboek kan saam met die leesboek gebruik word. Die volgende aspekte word in die werkboek aangespreek. Visuele en ouditiewe diskriminasie, lees en leesbegrip, aanleer van -y- woorde asook vaslegging deur middel van die leesboek.
By woon op Jan en San se plaas. Hy pla vir almal. ‘n Storie met baie herhaling. Die leerders geniet dit om die storie op te voer en dele van die storie saam te sê.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za