Leer Afrikaans 123
433184a0f1c178765c7b4d7528ac083e 4
625916cf8f48af65bb8640f18558a3af 4
93682f459326256dccc7ccf512030573 4
F6c5548fe9005a2314d4fdea77f80052 4

Gr 1 Afr Huistaal Kw 3 Formele taak 2

ZARR 20.00 R 20.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

NB!          bestel ook die storieboek "By wil speel" saam met die formele taak.  

 

Formele assesseringsaktiwiteit 2

Luister en praat (mondeling en / of prakties)

• Luister na instruksies en aankondigings en reageer gepas.

• Praat oor persoonlike ervarings, soos vertel nuus in die korrekte volgorde.

• Luister na besonderhede in stories en beantwoord vrae daaroor.

Formele assesseringsaktiwiteit 2

Klanke (mondeling en / of prakties en / of geskrewe)

• Vorm drieletterwoorde met aangeleerde klanke.

• Voeg konsonante saam om woorde te bou, byvoorbeeld sl-ag, st-op, bl-es, ens.

• Herken en gebruik dubbelklanke soos aa - kaas, oo - loop, ee - beer, uu - vuur.

• Groepeer woorde in klankfamilies.

Formele assesseringsaktiwiteit 2

Lees (mondeling en / of prakties)

Gedeelde lees

• Lees Grootboeke en ander vergrote tekste in klasverband saam met die onderwyser.

• Identifiseer die logiese volgorde en agtergrond van die storie.

• Beantwoord vrae wat op die teks gegrond is soos “Dink jy ...?”, “Hoekom ...?”

• Interpreteer inligting wat in eenvoudige tabelle, prente en grafiese beelde (soos ‘n almanak) voorkom.

Groepbegeleide lees

• Lees hardop uit eie boek in groepbegeleide leessessies saam met die onderwyser, d.w.s. die hele groep lees dieselfde

storie.

• Lees met toenemende vlotheid en uitdrukking (lees met gevoel).

Lees in pare / Selfstandige lees

• Lees hardop vir ‘n maat.

Formele assesseringsaktiwiteit 2

Handskrif

• Vorm hoofletters wat dikwels gebruik word korrek.

• Skryf kort sinne na en skryf kort sinne korrek.

Formele assesseringsaktiwiteit 2

Skryf

• Skryf ‘n boodskap in 'n kaartjie, soos verjaardagkaartjie.

• Skryf ten minste twee eie sinne met nuus of skryf gedurende gedeelde skryf en gebruik die verlede tyd.

• Gebruik hoofletters en punte, insluitend hoofletters in eiename.

• Gebruik selfstandige naamwoorde en persoonlike voornaamwoorde soos ek, jy, hy, sy, my, in skryfwerk, met hulp van die

onderwyser.

 

 

Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...