Die leesboek en werkboek word saam gebruik om die -oo- klank aan te leer. Die boekie kan gebruik word vir tuisskool onderrig of in die hoofstroom. Dit kan ook gebruik word vir Remediering.
Die produk sal per e-pos aan u gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za