Die -ee- klankie pretboek word saam met leesboek en werkboek gebruik "Peet kom kuier" Dit kan ook as hersiening van klanke gebruik word in Graad 2 of Graad 3. Dit kan selfs vir huiswerk huis toe gegee word om vaslegging van klanke aan te moedig. Die boekie kan gebruik word vir tuisskool onderrig of in die hoofstroom. Dit kan ook gebruik word vir Remediering.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za