Saar se vaal haas - Werkboek
Die -aa- klank word hier aangespreek. Leesboeke en werkboeke is saamgestel om alle klanke wat in Graad 1 behandel moet word aan te spreek. Sodoende leer die kind lees en terselfdertyd word klanke aangeleer.
Visuele-en-ouditiewe diskriminasie speel ‘n groot rol in die aanleer van klanke. Rymwoorde word ook in die werkboeke aangespreek.
Die leesboek word saam met die werkboek gebruik.
Die materiaal sal per e-pos aan u gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za