Jan en San vertel leesboek hersien die aa, ee, oo en uu klanke wat deur die jaar aangeleer is in Graad 1 (Saar se vaal haas) (Peet kom kuier) (Oom Koos se roostuin) (Buurman Kuun bou ‘n skuur) Hierdie leesboek kan ook aan die begin van Graad 2 gebruik word wanneer die klanke van Graad 1 hersien moet word.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za