Zak die kat en al sy mannewales is ‘n samevatting en uitbreiding van die stories: Zak die kat, Hen-Pen die vet hen; Pik die wit vis en Rom-Rot. Alle woordeskat word in die leesboekie saamgevat met nuwe woordeskat. Ons leer ook meer oor Zak en sy familie.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za