Leer Afrikaans 123
Bb08e105ebd1389ef319e2cb8b2ae0cb 4
C424ba1588826aae7ffa3d575ddba934 4
D6efe7bfc86a753ed57c109b45a9bd4f 4
9b6251b850e139ddc3ceb59b7a43e405 4
53178e2002f0d9d051e4d13dca3fd18a 4

Leesboek: (ou) Die ou vrou en die voël wat kan praat (Stillees)

ZARR 10.00 R 10.00 R 20.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

Die stilleesboekie is ‘n lekkerlees boek om nuwe hoë frekwensie woorde te leer en die -ou- klank te hersien.  Leerders kry bv. 15 minute om die storie te lees.  Daarna kry hulle die begripsvrae om in hulle werkboek te beantwoord.  Op die manier word lees met begrip geoefen.  Leerders wat sukkel om te lees kan die onderwyseres help deur eers self die storie saam met hulle te lees.

 

Hierdie leesboek kan saam met die -ou- werkboek gebruik word. 

Die volgende LO‘s word in die boek aangespreek. 
Lees en Kyk 
Dink en redeneer 

Taalstruktuur en gebruik 

Die materiaal sal aan u per e-pos gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.

Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...