Graad 1: Plak sinstroke by prente
Graad 2: Juffrou help met sommige prente en leerder skryf sinne daarby. Res van prente kan sinstroke by geplak word.
Graad 3: Leerders skryf hulle eie sinne by die prente.
Nadat die onderwyser/ouers die storie vir leerder/s vertel het, knip die leerder/s die prente uit. Plak dit in volgorde en skryf sinne daarby of plak sinstroke by elke prentjie.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za