Werkboek met onderwysersgids en beplanning vir week 1-5
Temas vir Week 1-5: Myself, My gesig, My familie.
Onderwysersgids sluit in flitskaarte, prente, ens.
Sluit in informele assessering.
Die volgende moet saam met materiaal gebruik word.
Leesboek: Ek hou van myself
Powerpoint: Ss woorde en sinne
Hh woorde en sinne
Vv woorde en sinne
Rr woorde en sinne
Powerpoint: Zak die kat loop om die dam (Formele Assessering)
Powerpoint: My familie
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za