Leer Afrikaans 123
8834edd529cc6ece58e193981a541576 4
8b0679adf3b3db91e2865290be307050 4
26406141cd6f675d9a98d206b7089a41 4
914b17ab10bc609edbe75144e1099a25 4
5d750ac49d78b40ce1604ab0d0d35c89 4

Werkboek: (oe) Die soektog

ZARR 10.00 R 10.00 R 20.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

Die werkboek word eerste behandel voordat leerders die leesboek kry.  Die werkboek is gebaseer om LU 5 (Hoër-orde denke - maak van assosiasies en afleidings.)

Die leesboek konsentreer op dieselfde tipe AS‘se as die werkboek.   Verwerking van inligting en organisering van inligting in eenvoudige grafiese vorme. (Bv.  dialoog, diagram)  Die leesboeke is gebaseer op algemene daaglikse aktiwiteite wat deel is van die leerder se leefwêreld. 

 

Die boekie kan gebruik word vir tuisskool onderrig of in die hoofstroom.   Dit kan ook gebruik word vir Remediering.

 

Die materiaal sal per e-pos aan u gestuur word, sodra bewys van betaling ontvang is.

Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...