Boek 4: Fred en Freek gaan stap. Fred kom agter dat sy baadjie se knoop weg is. Hulle soek en soek.
Wie gaan die knoop kry? Wie gaan almal help om die knoop te soek? Waar gaan Fred sy knoop kry?
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za