Leesboek: Theuns die haas.
Hierdie leesboek kan gebruik word wanneer u die -eu- klank vir leerders aanleer. Woordlyste agter in boek: Nuwe woorde in leesboek en ook al die -eu- woorde wat in die boekie gebruik word.
Die leerders leer die betekenis van die -eu- woorde en ook die toepassing daarvan in sinsgebruik.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za