Die werkboek word eerste behandel voordat leerders die leesboek kry. Die werkboek help leerders om afleidings asook assosiasies te vorm.
Die leesboek konsentreer ook op die vorming van assosiasies en die maak van afleidings. Verwerking van inligting en organisering van inligting in eenvoudige grafiese vorme. (Bv. dialoog, diagram) Die leesboeke is gebaseer op algemene daaglikse aktiwiteite wat deel is van die leerder se leefwêreld.
Die materiaal sal per e-pos aan u gestuur word, sodra bewys van betaling ontvang is.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za