Leer Afrikaans 123
D43cbe608e2b299c356794d7075af492 4
00161a7f48c89a02ae577a43f4969eec 4
631b5da769ead234c2f22b45be5a9e47 4
C08f2814f0a4c2a0a4ef578a4ae2a7c8 4
92553ebc9d5c0d3629ac67b116155a07 4

Werkboek: Gr 2 Klein Klaas Stories (kl, kn, kr, kw)

ZARR 10.00 R 10.00 R 20.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

Hierdie werkboek fokus op dubbelaanvangsklanke kl-, kn-, kr-, en kw-.  Dit sluit in lees en leesbegrip.  Bekendstelling van verlede tyd en teenwoordige tyd.  Plak van prente in volgorde.  Stories het te maak met algemene vraagstukke in ons gemeenskap of wêreld waarin ons leef. Bv.  Plae op plase, gebruik van plaagdoders, wildbewaring, maak van klei produkte (Leerders kan selfs self uitvind hoe produkte gemaak word en hul eie produk maak)  Gevare in en om die huis kan ook bespreek word.  (Integrasie met lewensoriëntering) 

 

Navorsing, maak van plakkate, groepwerk, Klasbesprekings, mondeling.  Is alles in hierdie boekie saamgevat.   Skryf van eie stories met woorde wat leerders kan gebruik om hulle eie storie te skryf.   Die boekie kan gebruik word vir tuisskool onderrig of in die hoofstroom.   Dit kan ook gebruik word vir Remediering.

 

Die materiaal sal per e-pos aan u gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.

Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...