Leer Afrikaans 123
458e8a751e4377600482f7cbb9fdd70d 4
Defa00a3fb68cac628846e34339a0bd6 4
61386d5865bc91cf669e96984e0fe4ca 4
E5c88e4159827f0a63a96ec04ca67708 4
39950e16cb5a91897251e1fc4b7887b0 4

Werkboek: Gr 2 Klein Klaas stories vervolg (pl-, pr- en sl-)

ZARR 10.00 R 10.00 R 20.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

Die werkboek bou voort op die Klein Klaas stories.  In die werkboek (18 bladsye) word die pl-, pr- en sl- klanke aangeleer.  In die vorige boek is verlede tyd bekend gestel.  Die werkboek bou voort hierop en leerders moet nou sinne oorskryf in die verlede tyd.

 

Plae (boerdery)  word ook in een van die stories aangespreek.  Meervoude met deeltekens en kappiesword ook bekend gestel in hierdie werkboek.  Leerders maak ‘n plakkaat of in groepe of op hulle eie.  Leerders maak ook intensiewe vorms bv.   blou - potblou, ens.  Die leerders leer ook om byskrifte by prente te maak.

 

Leerders lees ook ‘n prent -  en waag ‘n voorspelling.  Onderwyser/ouer lei die kind om die voorspellings  of gevolgtrekking/s te maak.  

 

Die boekie kan gebruik word vir tuisskool onderrig of in die hoofstroom.   Dit kan ook gebruik word vir Remediering.

 

Die werkboek sal per e-pos aan u gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.

Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...