Die werkboek behandel die dubbelaanvangsklanke: fl - fr - gr en gl. Lees en leesbegrip vorm deel van die werkboek en woorde wat aangeleer word in leesstukke ingewerk vir beter begrip van woordeskat wat aangeleer word. Prentjies word gebruik om woorde te illustreer. Leerders skryf hul eie sinne / soek woorde in blokkiesraaisel / leer oor seisoene / praat oor seisoene / rangskik prente in volgorde. ‘n Werkboek propvol take wat die leerder se aandag sal bind.
Die boekie kan gebruik word vir tuisskool onderrig of in die hoofstroom. Dit kan ook gebruik word vir Remediering.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za