Leer Afrikaans 123
39e90f554e4147f32404c1ee3e10835c 4
19643aa835b6221f72c41acf15f90e5b 4
2f19d974f7115e67d392983de3dbb08e 4
335ed50c53451ab9c10bc7de9d71a0a4 4
Fc0e634a1403a115d81eb71bbf3f208c 4

Werkboek 1: Kw 1 Gr 3 Ons leer saam met Manie Muis

ZARR 10.00 R 10.00 R 20.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

Graad 3 Kwartaal 1:  (CAPS Aangepas)

 

Ons leer saam met Manie Muis.

 

In die werkboekie word gefokus op:

 

  • Hersiening van Graad 2 enkelklanke  (a, e, i, o, u)  -  Woorde wat begin met dubbelklanke soos bl, dr, kl, ens.
  • Hersiening van Graad 2 klanke (aa, ee, oo, uu)  -  Woorde wat begin met dubbelklanke soos sw, kr, tr, ens.
  • Hersieing van tweeklanke wat  uit drie letters bestaan (aai, ooi, oei, eeu) 
  • Aanleer van leestekens:  Hoofletters, punt, dubbelpunt, aanhalinstekens, vraagteken.
  • Leesstukke met begripstoetse
  • Deel van persoonlike ervarings.
  • Geheuesinne wat aan die einde van die kwartaal gebruik kan word vir diktee wanneer evaluering gedoen word.
  • Alfabetiese volgorde
  • rymwoorde
Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...