Hierdie woord en taallys is saamgestel vir die huistaal werkboeke vir Graad 3. Sien Huistaal werkboek (Dr Kroes Kriel en Manie Muis werkboeke) Hierdie 41 bladsye woord en taallys sluit die hele huistaal sillabus vir Graad 3 in.
Hierdie woord en taallys sal aan u per e-pos gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.
Onthou onderwysers wat hierdie produk wil gebruik in die klaskamer moet asseblief by LEERAFRIKAANS123 registreer. Sien tuisbladsy vir meer inligting en voltooi die vorm.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za