Graad 3 Kwartaal 2/3 Getalgebied 500-600
Hierdie 12 bladsye werkboek is geskik vir gebruik in Kwartaal 2/3 vir Graad 3.
Die volgende word hier aangespreek.
- Teloefeninge
- Tel in 20‘s, 50‘s, 25‘s en 100de
- Voor/Na/Kleiner as - Groter as/Meer as - Minder as
- Ordening van getalle
- Plus en Minus
- Optel en Aftrek met of sonder oordrag/leen
- Getalname Getalsimbole
- Getalgebied 500-600
- Opbreek en samevoeging van getalle
- Woordsomme
- Voltooiing van getalreekse
- Vermenigvuldiging met metode (Twee getalle met een bv. 24 x 3
Hierdie materiaal sal aan u per e-pos gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is. Onderwysers moet asseblief by LeerAfrikaans123 geregistreer wees om die materiaal in die klaskamer te gebruik.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za