Graad 3 Kwartaal 2/3 Getalgebied 500-600 (Boek 2)
Hierdie 24 bladsye werkboek is geskik vir gebruik in Kwartaal 2/3 vir Graad 3.
Die volgende word hier aangespreek.
- Uitgebreide notasie
- Plekwaarde
- Teloefeninge
- Ordening van getalle
- Plus 1 Plus 10 Plus 12 Minus 1 Minus 10 Minus 12
- Optel en Aftrek met of sonder oordrag/leen
- Getalname Getalsimbole
- Hoofreken
- Woordsomme Insluit halwes en derdes
- Voltooiing van getalreekse
- Vermenigvuldiging met metode (Twee getalle met een bv. 24 x 3
Hierdie materiaal sal aan u per e-pos gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is. Onderwysers moet by LeerAfrikaans123 geregistreer wees om die materiaal in die klaskamer te gebruik.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za