Leer Afrikaans 123
9b5a2f33253505b2e999d488bc26ed63 4
54f3b0334b4afd218d995bacb3d1ddd8 4
68525d5b454375ae57a8a7cb4c4e9276 4
431dfe8c2ca6bcf5ee5c65b7f1efd6be 4

Wiskunde: Kw 3 Gr 3 Boek 1

R 10.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

Graad 3 Kwartaal 2/3 Getalgebied 500-600

Hierdie 12 bladsye werkboek is geskik vir gebruik in Kwartaal 2/3 vir Graad 3.

Die volgende word hier aangespreek.

  • Teloefeninge
  • Tel in 20‘s, 50‘s, 25‘s en 100de
  • Voor/Na/Kleiner as - Groter as/Meer as - Minder as
  • Ordening van getalle
  • Plus en Minus
  • Optel en Aftrek met of sonder oordrag/leen
  • Getalname Getalsimbole
  • Getalgebied 500-600
  • Opbreek en samevoeging van getalle
  • Woordsomme
  • Voltooiing van getalreekse
  • Vermenigvuldiging met metode (Twee getalle met een bv. 24 x 3

 

Hierdie materiaal sal aan u per e-pos gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.  Onderwysers moet asseblief by LeerAfrikaans123 geregistreer wees om die materiaal in die klaskamer te gebruik.

Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2019 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design