Loading...
aanleer-van-afrikaans-graad-r-tot3
afrikaans-is-pret-leer-afrikaans-graad-r-tot-3
You are here: Graad 3 > Wiskunde > Wiskunde: Kw 3 Gr 3 Boek 2
Category:
Per Page: 
Sort: 
  Search
Per Page: 
Sort: 

Product: Wiskunde: Kw 3 Gr 3 Boek 2

Price: R 15.00  R 12.00 


Product Description

Graad 3 Kwartaal 2/3 Getalgebied 500-600 (Boek 2)

Hierdie 26 bladsy werkboek is geskik vir gebruik in Kwartaal 2/3 vir Graad 3.

Die volgende word hier aangespreek.

  • Uitgebreide notasie
  • Plekwaarde
  • Teloefeninge
  • Ordening van getalle
  • Plus 1 Plus 10 Plus 12  Minus 1 Minus 10 Minus 12
  • Optel en Aftrek met of sonder oordrag/leen
  • Getalname Getalsimbole
  • Hoofreken
  • Woordsomme  Insluit halwes en derdes
  • Voltooiing van getalreekse
  • Vermenigvuldiging met metode (Twee getalle met een bv. 24 x 3

 

Hierdie materiaal sal aan u per e-pos gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.  Onderwysers moet by LeerAfrikaans123 geregistreer wees om die materiaal in die klaskamer te gebruik.


back Buy Now

Add to Cart / Wishlist

Wiskunde: Kw 3 Gr 3 Boek 2 
R 12.00
  Checkout
Rest assured your personal information is safe.
  SSL Secured
    
In your cart
Add to Cart
In your wishlist


Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:

 

Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za

Tel:  
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za

 

Website:  

www.leerafrikaans123.co.za

 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

OK / Close