Graad 3 of Graad 4 Afrikaans Tweede Taal. Hersiening van aa/ee/oo/uu en beginklanke soos fr, gr, br, ens. Leesstukke met begripstoetse (a/e/i/o/u asook aai, ooi, oei, eeu)
Spel en vaslegging van klanke aangeleer in Graad 2 en Graad 3. Of dit kan gebruik word vir die aanleer van Graad 3 klanke. Alfabet.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za