Vertel 'n storie in korrekte volgorde. (Lees die gedig aan leerders voor) Leerders voeg sinne in die korrekte volgorde om die storie oor te vertel.
Skryf en aanbied.
Skryf 'n eenvoudige, persoonlike vertelling met behulp van 'n raam,
byvoorbeeld: gister … / toe ...
• Maak gebruik van 'n raam
• Skryf uit eie ervaring
• Kies 'n toepaslike onderwerp
• Bly by die onderwerp
• Vertel gebeurtenis in die korrekte volgorde
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za