Sukkel u kind met spel en klanke in Afrikaans. Hierdie is 'n kort opsomming oor hoe Afrikaanse klanke werk.
Werk met woorde
• Gebruik woordeboeke vir korrekte spelling van woorde
• Skep 'n persoonlike woordeboek:
• Gebruik "My eie woordeboek"
• Skryf 5 woorde en hul betekenisse neer, of teken die woord, gebruik dit in 'n sin of gee 'n verduideliking van die woord
• Alfabetiese rangskikking van woorde
• Vokale en konsonante
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za