N-storie
Die storie gaan oor hoe Nita die naaldekoker en Nakkie die nagapie beste vriende geword het.
Gebruik die storie om die n-klank aan te leer en sommer ook vir leerders 'n lewenslessie te leer.
Nagapie steel Nita se eiertjie, maar Nita vergewe hom en hulle word beste vriende.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za