Leer Afrikaans 123
F1af5596ab7cad93a5004902e455111a 4
A4822cbb0343e51f1ed8a10eb61eb39c 4
Cc1cb96da48b7f6e7890b557614a9b5b 4

Klankkaarte: Ek leer lees - klinkers.

ZARR 5.00 R 5.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

Hierdie klank kaarte help met:

  1. Oefening van oogbewegings van links na regs.
  2. Lees van prente.
  3. Ouditiewe diskriminasie:  Herkenning van begin, middel en eindklanke van drie- letter woorde.
  4. Visuele diskriminasie:  Herkenning van letters. (Klinkers a, e, i, o, u)
  5. Toevallige lees.
  6. Voorgrond-agtergrond diskriminasie.
  7. Die maak van assosiasies.

 

Die boekie kan gebruik word vir tuisskool onderrig of in die hoofstroom.   Dit kan ook gebruik word vir Remediering.

 

(Hierdie produk sal aan u per e-pos gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.)

 


Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...