Leer Afrikaans 123
Luistervaardighede Deel 2 No 20 35 C
Luistervaardighede Deel 2 No 20 35 B
Luistervaardighede Deel 2 No 20 35 A

Luistervaardighede Deel 2: No 20-35 + Klankbaan

ZARR 20.00 R 20.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

Luistervaardighede Deel 2 No 20-35 nou beskikbaar op tuisblad. Werkboekie saam met klankbaan.

Ouditiewe persepsie is een van die sleutel aspekte om goed te kan leer lees en spel. Indien u kind hiermee sukkel kan dit ernstige lees-en spelprobleme veroorsaak.

Ouditiewe Persepsie is wat en hoe die leerder hoor. Verstaan die leerder wat hy/sy hoor. 'n Baie belangrike aspek is ouditiewe geheue.

1) Ouditiewe Geheue is die :

vermoë om te herroep, dit wat gehoor of na geluister is.

2) Ouditiewe Geheue is noodsaaklik vir die uitvoering van instruksies en ook om die inligting wat die onderwyser/ouer aan die leerder oordra, te onthou.

Gebruik dit hierdie luistervaardighede om 'n kind te help om sy/haar ouditiewe geheue te verbeter en nog beter om hom of haar besig te hou oor die vakansie of naweke.
Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...