Leer Afrikaans 123
Luistervaardighede Deel 3 No 36 44 2
Luistervaardighede Deel 3 No 36 44
Luistervaardighede Deel 3 No 36 44

Luistervaardighede Deel 3 No 36-44 + Klankbaan

ZARR 20.00 R 20.00
Need help?
Call +27 (0) 71 603 5105 or Email Us
    

Description

Reviews (0)

Luistervaardighede 36-44:  Deel 3  (KLANKBAAN SAL AAN U GESTUUR WORD MET "N DROPBOX LINK)
Remediëring
1) Ouditiewe geheue                                                                                                                                                       2) Ruimtelike  oriëntasie - (Liggaams-oriëntasie)
‘n Kind met swak ruimtelike waarneming is geneig om omkeringe en omdraaiinge in sy lees- en spel te maak. Ruimtelike oriëntasie is die vermoë om die ruimtelike posisie van ‘n objek (voorwerp) relatief tot die waarnemer te bepaal soos die objek om sy eie middelpunt in die ruimte gedraai is.  Die liggaam is die vertrekpunt en alle voorwerpe rondom die liggaam het verskillende aansigte: bo, onder, voor, agter, links en regs.
3) Voorgrond-agtergrond
Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.
4) Getalbegrip
Getalbegrip is die vermoë om die waarde van getalle en hul onderlinge verhouding te begryp.


Kan met of sonder die klankbaan gebruik word.  

Be the first to review this product.

Write a Review

Name / Nickname *
Email *
Headline / Title *
Rating *
Review *
Submit Review
Buy Now  

Kontak ons: 

Tel en adres besonderhede:

Kantoor inligting:


Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell:  SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom

 

Sales:  info@leerafrikaans123.co.za 

Not affiliated

www.leerafrikaans123.co.za  has no connection with www.leerafrikaans.co.za

Hierdie tuisblad is glad nie betrokke by www.leerafrikaans.co.za

Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3 (Kry toestemming van LA123 om fotostate te maak vir meer as 3 kinders)
Powered by Webpro | Created by IT Design
Top
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...