Sukkel jy met lees en spel? Dan is hierdie boekie net die regte ding om jou te help om beter te leer lees en spel. Dit hersien alle klanke vanaf Graad 1 tot Graad 3 - deur letters en klanke te organiseer in afdelings - klinkers - medeklinkers en verduidelik ook hoe lettergreepverdeling jou help om beter te lees.
Sien ook onder GRAAD 3 (Lettergreepverdeling) Slegs die stories verskil in die twee boekies.
Die materiaal sal per e-pos aan u gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is. Onderwysers moet onthou dat hulle klas geregistreer moet wees by leerafrikaans123 as u die materiaal in u klas wil gebruik.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za