191 Wiskunde werkvelle;
Hoofreken, maal, afrond tot 10, afrond tot 100, R na c, C na R, woordprobleme, tyd, grafieke, optel, aftrek, halveer, verdubbel, geld, woordsomme, vorms, 2D vorms, 3D vorms, teloefeninge, Spoedtoetse, Die werkboek kan gebruik word vir tuisskool en hoofstroom onderwys. Dit is ook geskik vir Remediëring.
Die werkboek sal aan u per e-pos gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za