‘n Lekker lees storie met die karaktertjies wat in Graad 1 leesboekies gebruik word. Die leerders word bekend gestel met die -e- klankie. Dit kan saam met "Ek leer lees - Klinkers" gebruik word.
Die boekie kan gebruik word vir tuisskool onderrig of in die hoofstroom. Dit kan ook gebruik word vir Remediering.
Ook geskik vir Graad 1, Graad 2 en 3 as ‘n leesboekie.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za