Die -y- storie gaan oor ‘n dogtertjie wat in Ysland woon en dan in die sneeu verdwaal. Die ysbeer help haar om weer by die huis terug te kom.
Aanleer van y- klankie. Kan ook as 'n leesboek vir Graad 1 - 3 gebruik word.
Kontak ons:
Tel en adres besonderhede:
Kantoor inligting:
Indien u ons adres benodig kan u ons 'n e-pos stuur na info@leerafrikaans123.co.za
Cell: SMS na (071) 6035105 en ons sal na u terug kom
Sales: info@leerafrikaans123.co.za